Loskop Valley 4x4

Loskop Vallei  4 x 4 het in 1997 ontstaan toe ‘n groep  4 x 4- entoesiaste ondervind het dat daar ‘n behoefte aan ontspanning in die natuur is. Die Loskopvallei en omgewing het seker van die mooiste natuurtonele met 'n bosveldplantegroei, asemrowende koppies en helder rivierstroompies.